Ons weet nie regtig veel van Ashley Sky af nie, behalwe dat sy ‘n Native American slash Brazillian bokkie van Miami is. Sy het darem al in ‘n paar modelling campaigns verskyn ook. Sy is ook blykbaar ‘n fashion blogger.
Jy kan haar op Instagram stalk.
Tit-bits
Mejufforu Sky feature in ‘n music video waarin Jay Z en Kanye West een van Otis Redding se tunes opfok. Ons gaan nie die video plaas nie, want Kanye West is ‘n fokken doos.
Hierdie post is 963 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,858 post views in totaal sedert 1 November, 2019.