Hierdie Amerikaanse bokkie maak uit van branderplankry en is ook ‘n model vir Rip Curl se swempakkies. Sy design ook self so paar swemkleertjies en wet suits vir Rip Curl.
Sy is ook tjommies met pro surfer Bethany Hamilton, wie in 2003 haar arm verloor het in ‘n shark attack. Daar is in 2011 ‘n movie, Soul Surfer, oor die hele storie gemaak en Alana Blanchard het ook in die movie gejol as haarself. Check bietjie die movie uit as jy ligte vermaak soek op ‘n hangover Saterdagoggend. Of check sommer net so paar warm kiekies uit van Alana:
Hierdie post is 612 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,006 post views in totaal sedert 1 November, 2019.