Die nuwe Star Wars movie het ‘n nuwe rekord geslat deur in slegs 12 dae $1bil by die box office te vat. Dis ‘n moerse klomp zak. Ons gaan nou nie aankarring oor die movie nie. Of jy nou ‘n Star Wars fan is of nie, ‘n warm bokkie bly steeds ‘n warm bokkie, al het sy ‘n Star Wars pakkie aan en hierdie paar gooses mag dalk net “The Wors Awaken”.
Hierdie post is 688 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,050 post views in totaal sedert 1 November, 2019.