Lekker zef camo by Lanseria
Corne
“Cowgirl butts drive me nuts” op die tailgate. Suave. — in Krugersdorp, Gauteng.
Jannie
Gespot in Krugersdorp
Groete
Koos
Snortoria Zefspot vannie week
Corne
Die man reken as blinds vir die huis kan werk, dan virrie motor ook.
Piet Skiet
‘n Kollega se blink vuurwa – kyk die kief BMW mags!
AJ
Hierdie post is 131 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,058,286 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap