Just saw this car in Bloem; covered in black felt. I suspect that this burka-wearing car might belong to a female member of ISIS …
Thea
Yes Griffin
Oppad huis toe die ander dag was ek nogal bang om agter, voor, langs of naby die meneer te ry…netnou dagvaar hy my.
Ek was verbaas toe ek die foto neem, wat hy gesien het, hy nie uit sy kar gespring het met ‘n akte tas nie…
Groetnes!
Charl
Die gespot in Vredendal
Borris
Check die Hotwheels, Roodepoort style
Magdil
Nie seker of hierdie kinders poesdom of kakslim is nie…
Gert
Hierdie post is 371 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,583 post views in totaal sedert 1 November, 2019.