Sy was ‘n skoolmeisie in een van die Harry Potter movies, het rolle gehad in Footloose en Rock of Ages maar jy sal haar probably herken van omtrent agt reekse van Dancing With The Stars af waarvan sy twee gewen het. Dis nou as jy jouself besig hou met kak TV programme.
Tit-bits:
Sy is ook ‘n country singer en ‘n moerse fan van Dolly Parton.
Sy was hoofmeisie van haar skool gewees.
Julianne het ook op ‘n stadium Ryan Seacrest se paal gepoleer.
Hier is ‘n warm video om jou uit die blokke te kry:
Hierdie post is 1,369 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,151 post views in totaal sedert 1 November, 2019.