Dis ‘n treurige stand van sake vandag met al die zefgatte wat of op vakansie is of hulle kameras en smart phones moes verkoop vir brannasgeld. Hierdie week se kiekies is dun gesaai. Dis min, maar dis in. Onthou om ons te kom join vir ons ons low budget new years party hierdie Donderdag by Tweefontein Melkery. Al die details is hierso.
Ou Choppie se belangrike parking space by sy graft.
Dirk
Vir wanneer jy ‘n groot Corsa bakkie nodig het om op ander mense ner te kyk
Dihael
Zuma se kwaad-bike
So paar ander zef dinge rondom Pretoria gespot
Dihael
Die gevaarlikste gwap lyk my bly by nommer 7
Herman
Krismis vibes
Hierdie post is 303 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,371 post views in totaal sedert 1 November, 2019.