Raak jy steeds befok wanneer jy ons president se naam hoor? Maak die nuus wat jy elke week moet lees jou heeltemal befok? Ons ook. So ons het die naweek besluit om so bietjie van ‘n local nuus show te skiet, want fokken niemand anders doen dit nie. Ons roep hom “That Other Monday Show” want ons het fokol verbeelding (of sommer net #TOMS as jy fancy raak op Twatters) en ons skiet hom in Engels, sodat die mense van overseas ook kan sien watse kak alles in SA aangaan. Nou het jy iets om met die souties by jou graft te deel.
Die gewone seweuur nuus se fokken ma, kyk eerder ons show. Dis straight en doodeerlik. Fok, worst case scenario het ons jou sopas ‘n rede gegee om 12 minute by die werk te kill, so there’s that…
Share hom so ver en wyd as wat jy kan. As hy genoeg traction kry, beteken dit dat ons nog van die goed kan maak. En as jy dalk ‘n epsiode wil sponsor, tune ons gerus.
Check hom uit… en subscribe sommer ook dadelik aan die nuwe channel
That Other Monday Show – JZ’s Jet Plane:
Watkykjy staan op 3,090,361 post views in totaal sedert 1 November, 2019.