Victoria’s Secret like daarvan om hulle models soos engele te laat aantrek om sommige ouens duiwelse gedagtes te gee. Rosie Huntington-Whiteley is een van daai engeltjies. Soos met baie models move hulle uiteindelik oor na acting toe en hierdie goose het ‘n supporting rol geland in die derde Transformers movie toe die filmbase so bietjie vir Megan Fox op die rakkie gesit het.
Tit-bits:
Op skool het die kinders haar Tit Lips genoem. Check haar mond, dan weet jy hoekom.
Jason Statham is die gelukkige ou wat vir die afgelope 5 jaar lank so bietjie handverligting by haar kry.
Hierdie post is 1,481 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,016 post views in totaal sedert 1 November, 2019.