Goeie dag,
Ek het daai nice metal cover getjek van Die Antwoord en dit was befok, het deur daai ou se channel gegaan. Maar julle moet die link se vid tjek, dis bietjie meer Death Metal maar nogsteeds bevange.
Wil net bysê, my pa het my aan julle site verslaaf gemaak ‘n paar jaar terug en as jul ‘n paar vids wil hê laat weet my, ek en my pelle hou van om kak te maak.
Bevange dag!
Alex
Hierdie post is 105 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,931,865 post views in totaal sedert 1 November, 2019.