Iemand in Northcliff tel soos Zuma…
Magdil
Wanneer jou tjommie jou op ‘n Sondag bel sodat jou goose sy hare moet uitsort omdat hy effens opgefok het…
Hoe fokken kakdom moet jy wees om onder ‘n DA sambreel te skuil teen beskerming van die son terwyl jy jou ANC kak probeer smous?
Gideon
Die ANC maak nou al vir 100 jaar lank sacrifices. Met ander mense se geld.
Zakes
So jy skiem jy’s ‘n diep seun?
I’ll sue u?
Ludwig
Lekker geniet hierdie bulletjie sy Z-shirt.
Ernie
By Impossible Connection kan jy nou R0.90 save oppie TV. Sien aangeheg. Hardloop julle voetjies af en lossie girls se kanne die naweek!!
The
whip
Dag Griff,
Was Vrydagaand bietjie uit saam met kollega en sy vrou by Keg and Swan in PE, spot ek toe mos hierdie epic Platsun twee parkings van my af – dit moes pretty serious ingenieursvernuf gevat het om hom amper so laag te kry soos die ANC se etiese en morele standaarde (of hulle managerial skill levels.)
Merk ook op die epic lewensles in die agterruit – dis altyd sad as iemand na die Ewige Rock Concert in the Sky verhuis soos Rolli, whoever hy/sy was, so RIP wense van my ook. Maar regtig, dude – Platsun a lifestyle?? Really – ek is seker al die Pitooria Noord 1400 bakkie jollers is verheug…
Aangeheg ook is die mees epic fokop van ‘n cover van Talking Heads se “Psycho Killer” wat ek in my hele fokken lewe gehoor het, opgeneem by symste Keg and Swan so 6+ draughts later as die tyd van die foudie. Trust my, in 50 jaar op hierdie planeet het ek al super-epic cover version fokops teëgekom, en dit gaan moelik wees om hierdie een se goue medalje weg te vat.
Luister vir die “Ai-jai-jai-jai” deel aan die einde – iets soos Jurie Els as jy sy ballas met ‘n rasper bykom. Nou verstaan ek ook hoekom die fokkers jou cabbie se sleutel hou as jy ‘n bar tab oopmaak: dis om te probeer keer dat almal gelyk fokof as Psycho Killer dude begin sing. Ek wonder of dit toevallig is dat die song se naam afkort as “PK?”
Groete uit ‘n sonnige PE (for once…)
Prof. Bokdrol
Watkykjy staan op 3,083,276 post views in totaal sedert 1 November, 2019.