Check, jy maak miskien uit van sommige van die kakbaie kinders wat Jacob Gedleyihlekisa Mshlosi Showerhead Zuma by ‘n hele swerm (of is dit swetterjoel?) vrouens verwek het, maar jy weet sekerlik nie van al die vrouens en al die kinders nie? In die derde episode van ons splinternuwe reeks, #TOMS (That Other Monday Show) kyk ons bietjie op watter avonture Zuma se zaber hom alles geneem het sedert hy begin jeuk het in die seventies…
Loop subscribe gerus aan hierdie nuwe channel en onthou om episode 1 (wat gaan oor Zuma se poesduur jet) en episode 2 (wat handel oor die kak droogte in SA) te kokkenodge as jy nog nie so gemaak het nie. Jy kan hierdie series ook share met jou oorsese tjommies wat nie uitmaak van “the Africano” nie, want ons skiet vir hom in Engels. Deur die ballas.
Watkykjy staan op 3,084,325 post views in totaal sedert 1 November, 2019.