Anna Kendrick is (sover dit Hollywood betref) redelik fokken boring. Sy date byvoorbeeld vir Ben Richardson. Nog nooit van hom gehoor nie? Dis een of ander cinematographer wat op movies gewerk het waarvan jy moontlik nog nooit gehoor het nie. Sulke boring.
Dis darem goeie nuus vir die ouens in die filmbedryf wat agter die skerms werk. Soms kan jy ‘n hottie opraap wat in girrly witwynglas movies soos The Weilight Saga en Pitch Perfect gespeel het.
So kry vir julle. Vandag klap ons hom petitie-girl-nex-door.
Hierdie post is 560 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,382 post views in totaal sedert 1 November, 2019.