More maats. Sorry ons het nie tyd om vandag alles mooi te bespreek nie. Ons hang actually vandag heeldag uit saam met Shannon Elizabeth. For reals. Skiet so bietjie videos. Ons doen rhino vibes saam met haar en film so bietjie. Dit gaan ‘n lang, warm, sweterige dag wees. Hoop sy kyk na ons horings ook en tag ‘n ding faktap. Geniet jou dag by die werk. Ek skiem ons sal defnitiet.
Uhm…
Piel in melktert.
Souf African Pie.
Baaaai!
Hierdie post is 599 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,103,986 post views in totaal sedert 1 November, 2019.