As jy as laitie met ‘n houtie rondgeloop het vir Prinses Jasmine van Disney se animated movie, Aladdin sal jy Nicole Scherzinger smaak. Dis seker die naaste wat mens aan ‘n real life likeness sal kom. Dis te dankie aan haar pa wat ‘n Filipino is en haar ma wat native Hawaiian is. Nicole is ook gebore in Honolulu, Hawaii waar haar ma ‘n professionele hula danser was. Get the fuck out! ‘n Professionele hula danser? Dis soos om ‘n professionele roomysvreter te wees. Get a real job, lady.
Jy gaan nou ook seker maak asof jy nie weet dat sy die lead singer van daai horrible popgroep, The Pussycat Dolls was nie, maar jy lieg vir jouself. Onthou jy daai dronk parties waar jy op die tune, Dontcha gedans het en sulke pelvic thrusts gemaak het terwyl jy jou bier gespill het? Ja man, jy onthou. Jy het nog die lyrics ook verander en saamgesing terwyl jy teen die gooses op rub:
“Dontcha wish your boyfriend had a PIEL like me!”
Jy fokken weet dit goed…
Tit-bits:
Voor die Poeskatpoppe was sy deel gewees van ‘n nog meer horrible all-girls teen popgroep, Eden’s Crush. Moet dit nie opsoek nie. Dis aaklig.
Black Eyed Peas het haar aan die begin genader om hulle te join maar sy’t nee getune. Dank god, Fergie werk in elk geval beter.
Vir die afgelope 8 jaar was sy en Lewis Hamilton in aan-af verhoudings gewees. Hulle is seker nou maar fuck buddies of iets.
Watkykjy staan op 3,092,388 post views in totaal sedert 1 November, 2019.