Hierdie drol support die “Park like a POES” campaign. As jy ‘n duur kar ry kan jy mos maak net wat jy wil.
Piet
Gespot op Vivo, Limpopo.
Hier groet doe manne in styl!
Cheers
Jan
Check die hand uit die venster. Moenie worry nie, ek het hom!
Paul
Yes Griffin
Op die N1 gesien naby Kaapstad.
Cheers
Cobus
Dagse,
‘n Mens is either deel van die oplossing of jy’s deel van die probleem. Hierdie blinkgatte in Tsumeb, Nambabwe verstaan nie so mooi nie.
Groete
Christo
Moffie telefoon… Mophie cover….
Paul
Such mooi peoples at the airport. Love this tannie’s haarstyl.
Julie
Hier in Brackenfell
Wesley
Well fuck you too Telesure. HA HA HA!!! This was on their website this morning. Look under their logo
The Alien
Die bra skiem hy is osum
Denweb
Die zeffer van die kus park soos n wol-scooter
Tooblippe
Watkykjy staan op 3,073,871 post views in totaal sedert 1 November, 2019.