Kry vir jou ‘n Jack Parow pet en boek, my ou. Ons gee 5 van elk weg.

In Kompetisie deur griffin

Hoss masekinners! Ons het so rukkie terug met julle ‘n geselsie aangeknoop oor Jack Parow se boek, Die Ou Met die Snor By die Bar. Vandag kan 5 Watkykertjies elk ‘n boek en een van daai poeslang pette skraap. Dis pismaklik om dit te wen – tune ons net in die comments wat jou favourite Jack Parow tune is en hoekom. Ons kies die beste 5 antwoorde en swaai ‘n pet en ‘n boek na jou kant toe en ons kies sommer die wenners vandag voor jy tjaila by die werk.

Noujatoenou. Gooi!
wen-jack-parow-pet-en-boek

Hierdie post is 304 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,475,787 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKry vir jou ‘n Jack Parow pet en boek, my ou. Ons gee 5 van elk weg.