Fokkit, maar hierdie omie klink nogal na ‘n low class special. Hoor hoe gaan hy tekere oor een of ander pomp wat uitgefok het. Die man aan die ander kant van die lyn is heel behulpsaam en laat die verkakte omie maar verder vloek. Maak jou ogies toe en verbeel jouself hoe hierdie ou lyk:
Heel moontlik so kort mannetjie in two-tone klere, boep wat oor sy belt hang waaraan sy Blackberrie vasgeclip is. halwe overcomb oor ‘n bles. Met sulke bruin Hi-Tek tekkies en rugbykouse wat so onder die enkels hang. Hy ry ‘n bruin Hilux met daardie staalhok vibes agterop. Hy hanteer sy plaaswekers soos kak. Hy wens hy kan vir Sunette Bridges zaber. Die naaste wat hy ooit aan rock musiek kom is “Living Next Door To Alice”. Hy rook Princeton. Die rooi pakkie. Hy loop met ‘n brandewyn asempie rond. Hy maak nooit liefde nie. Hy naai net. Op Sondae prys hy die jirre aan die brand…
Watkykjy staan op 3,101,762 post views in totaal sedert 1 November, 2019.