Ons het hierdie week vir julle bietjie meer van ‘n kommin goose gekies. Lucy Mecklenburgh lyk nie of sy haar pa se slimste kind is nie. Haar claim to fame is dat sy ‘n rol gehad het in die Britse show, The Only Way is Essex, half ‘n verkakte version van Jersey Shore – daai program waar fris Frikkies en dowwe dames hulleself oranje maak van die self-taning spray. Nietemin, Lucy lyk of sy dalk daai tipe cherry by jou werk is waaroor jy altyd gewonder het, jy weet, hoe sal sy lyk met bietjie minder klere aan?
Tit-bits:
Sy gaan oor 2 weker Kilimanjaro klim! OMG LOL! WTF? I CAN’T EVEN!
Dit wil voorkom asof sy nogal verslaaf is aan Twitter
Hierdie post is 550 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,789 post views in totaal sedert 1 November, 2019.