Valiant Swart tune die meeste mense is ook maar lekker zef, maar dieselfde geld vir die Rugby World Cup wat vanaand in alle erns begin. As ons mooi daarna gaan kyk is die toernooi meer soos ‘n #zefbeker waar ‘n hele paar vleismasjiene kyk wie met die tappitste hairstyle of toks vorendag kan kom.
Diè World Cup word ook in die koningkryf van zefness gejol. Jy skiem dalk noooooit, Engeland is ‘n posh plek met ‘n queen en Buckingham Palace en Prince Henry en koekies en tee, but let me tell you once – jy is in vir ‘n moerse surprise. Die pommie is dalk die zefste spesie op die planeet. Hy suip warm bier, like plastic page 3 tiete en teer op sy government op maniere wat onse Jacob Zuma sal trots maak. Moenie dat die footage wat hulle uitsaai jou fool nie. Agter die skerms stoot oorgewig tienermeisies hul babies in prams rond – sigaret in die een hand, Strongbow Cider in die ander. Hulle dra gewoonlik sulke neon groen of geel skinnerbroekkies wat so drie sizes te klein is.
Grill ek nou vir daai dik wit bene.
Dele van Londen lyk soos Pakistan and let’s face it – as ‘n pie en chips jou land se trademark dish is, spreek dit boekdele van die blandness wat in hul messed-up high and mighty kultuur voorkom.
Engeland laat die Oos Rand soos Sandton lyk. Trust me.
Maar kyk, rappie se roots is ook kak zef. Die game het mos begin toe een bra geskiem het ‘fok die liefde, ek tel nou die sokkerbal op en bliksem almal wat hom by my try vat.’ Die bra het na die game in ‘n hoekie gesit en huil, sy One Direction CD in sy bakkie gejam en daarna besluit dat daar skrums moet wees sodat hy op ‘n meer legit manier aan sy tjommas se boude kan vat.
National anthems is net so fokken zef jol, maar dit is dalk ‘n goeie ding want imagine as elke span voor die game ‘n tune moes kies wat hulle wil hoor. Die Bok coaches is mos almal van Blou Bul bloed gemaak en Steve sou sonder twyfel top of the playlist gewees het. Of Kurt Darren of so iets wat jou bietjies bietjies in jou mond laat kots. Op daardie punt hoop ek van harte die manne in Snor City se magies voel al beter nadat die Leeutjies hul laasweek op Loftus van die vloer af leer eet het.
Maar die World Cup is lekker zef en oor die volgende twee maande word daar 40 games gejol wat die zefness regoor die globe gaan uitbring. My mission is om al 40 te kyk. Ek sien veral daarna uit om in my local bar te gaan park en te check hoe mense reageer elke keer as ‘n ref ‘n forward pass mis. Ref hating is mos ‘n national sport, my bra.
Hier by Watkykjy hoofkantoor like ons om die zefness daarbuite te eyeball, so drop ons ‘n tweet as jy ‘n stukkie van die zefside tydens die World Cup beleef:
-Daai barlady met die groot kanne in haar Springbok trui.
-Ouma wat die TV vloek
-Manne wat kanne brandewyn down
– ‘n Selfie
Klap die hastag #zefbeker of mail jou pic na griffin@watkykjy.co.za – dalk wen jy ‘n prys of ‘n mental high five. Voor ek fokkof wil ek ook net die Bokke sterkte tune voor hul game teen Japan en die res. Onthou boys, as julle nie die World Cup wen nie is ons land in die kak. Die bokke gee ons nog al die jare hoop. Vir nou hoop ons die krag trip nie tydens die games nie, ons hoop die rapists en repeated prison escapists chill en kyk ook eerder rappie as om te moor en steel, en laastens hoop ons nog al die tyd Jacob Zuma doen die eerbare ding en bedank.
Ons kan maar net hoop.
Kortbroek en Griff se Superbru pics:
England v Fiji (9uur vanaand)
Kortbroek: Die Soutpiele behoort die een met at least 12 punte te wen.
Griff: Stem 100% saam. Engeland met 12. Sou lekker wees as hulle op hulle moer kry, though.
Saterdag:
Tonga v Georgia (1nm)
Kortbroek: My geld is op Tonga (met so 20) en my hand is op haar tiet.
Griff: Tonga met 18. Dis my official pick, maar ek skiet dit gaan ‘n slagting wees. Iets nader aan 45.
Ireland v Canada (3.30nm)
Kortbroek: Die Leprechauns lyk lus en behoort Canada met so 15 punte te eet.
Griff: Yup, maar ek gee dit vir Ireland met 10 punte wen.
Bokke v Japan (5.45nm)
Kortbroek: Hoekie toe Habananana! Nagasaki hier kom kak hier. Bokke met ten minste 40.
Griff: Jirre shame man. Bokke met 40. Ten minste.
France v Italy (9nm)
Kortbroek: Dit vehoort ‘n lekker een te wees, maar France skiem ek sal hom met so 15 vat. Ek hoop die parramunchers wen die world cup… as ons nie doen nie.
Griff: Frankryk, maar meer nader aan ‘n wen met 30 punte. Die pastavreters gaan afkak, skiem ek.
Sondag:
Samoa v USA (1nm)
Kortbroek: Die een kan dalk close wees maar Team America, fuck yea, behoort met so 8 te verloor.
Griff: Samoa met 5, skat ek. Ek het te lanklaas gecheck wat Amerika doen. Hulle porn is baie beter as hulle rugby, maar hulle mag ons dalk net surprise.
Wales v Uruguay (3.30nm)
Kortbroek: Speel Uruguay ooit rappie? Huh? Wales met so 25 skiem ek.
Griff: Uru-fokken-wat? Wales met 24.
New Zealand v Argentina (5.45nm)
Kortbroek: Die All Blacks het lanklaas ‘n World Cup game verloor. Die Pumas behoort so 15 punte agter te wees na 80 minute.
Griff: Arentina met 4. Fok, ek hoop so. As my beursie moes bets plaas sou ek dit vir NZ gee met so 12. Maar fok vir New Zealand. In die hol.
Join die watykyjy pool – http://www.superbru.com/rwcpredictor/pool.php?p=11463583 – as jy nie bang is nie.
Watkykjy staan op 3,091,024 post views in totaal sedert 1 November, 2019.