Jy het seker nog nooi van Tara Leigh Patrick gehoor nie. Dis omdat haar regte naam Carmen Electra is. Sy het al kakbaie in Playboy se nude editions verskyn en dit het veroorsaak dat David Hasselhof ‘n lekker boner gekry het en haar vir Baywatch ge-scoop het sam met Pomelo Andersom. Jy het moontlik ook al een of twee van die Scary Movies reaakgeloop.
Tit-bits:
In 1993 het sy ‘n album, Carmen Electra uitgegee. Meeste van die kak tunes is deur Prince geskryf en produce. Haar musical career het about dadelik gekak. Hier is Go-G0 Dancer worstel maar met jou brein deur die tune en met jou wortel deur die visuals:
Sy was op ‘n stadium met Dave Navarro van Red Hot Chili Peppers getroud, asook Dennis Rodman en het ook vir some rede vir Simon Cowell ge-zaber vir so twee maande lank. Absurd.
Vir die res moet jy maar deur die kiekies scroll.
Watkykjy staan op 3,092,388 post views in totaal sedert 1 November, 2019.