Hierdie drie-en-twintig-jarige warm Britse bokkie is ‘n aktrise, sangeres en meerendeels ‘n model wat al op kakbaie magazines soos Vogue se cover verskyn het. As jy Grand Theft Auto jol, sou jy al haar stem ook gehoor het op een van daai radiostasies.
Tit-bits:
Joan Collins is haar peetma.
Haar ouer sussie (29), Poppy is ook ‘n model.
Sy het op ‘n stadium ‘n flat in New York gedeel met Sienna Miller
Sy en Michelle Rodriguez (daai alchie chick van Fast & Furious) het op ‘n stadium koek gestamp. Cara het intussen met ‘n ander chick, St. Vincent (een of ander muso) getrou.
Sy is ook tjommies met Ninja en Yo-Landi van Die Antwoord en het al kakbaie zol saam met hulle gerook.
Sy was ook in hulle music video vir Ugly Boy. Miskien onthou jy haar gatsiggie?
Hier is so paar kiekies van die oulike boksbytertjie:
Watkykjy staan op 3,089,924 post views in totaal sedert 1 November, 2019.