Ons laat Woensdag se warm bokkies oorstaan na volgende week en gee vir julle so bietjie huiswerk. Stuur vir ons bietjie kiekies van die mooi mense wat julle by Oppikoppi gesien het hierdie jaar. Dis nie regtig ‘n kompetisie nie, maar kom ons gee maar twee Watkykjy shirts weg aan die twee beste submissions. Gaan kyk sommer hierso watter shirt jy sal verkies en tune ons die details saam met jou inskrywing. Hier is iets om jou mee aan die gang te kry:
Hierdie post is 445 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,017 post views in totaal sedert 1 November, 2019.