Ons het op hierdie weirdo’s van die Kaap afgekom. Nardus en Nardus. Sommer ‘n tas vol Nardus. Hulle musiek is kakweird en ons sal op ‘n stadium bietjie met hulle gesels ook. Kyk solank na hulle eerste music video, Vet En Lelik.
Hierdie post is 288 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,931,536 post views in totaal sedert 1 November, 2019.