Nie geweet mens kry replacement parts vir die nie. Dalk n aanskroef een.
John
EYEGUY FS – Ag asb dit is net belaglik!
Koggelmander
Oppikoppi se boonste bar hierdie jaar
BARSPYP FS – Ek is seker daar was ander name vir ‘n besigheidsnommerplaat om te kies.
Koggelmander
Kapoen Jeep in Pretoria gewaar
Ho$$ Prinsloo
Wanneer ‘n mooi Pretoriase sunset nie eers jou zef loaner mooier kan laat lyk nie…
Op die N1 naby Stormvoël
Biks
Lekker Baas! Net in Pretoria.
Izaan
Hierdie post is 203 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,375 post views in totaal sedert 1 November, 2019.