Oppikoppi het sy feesgangers met ‘n 20-voet paal gebliksem. Dit voel asof ons almal ses UNISA take moet ingee teen Vrydag voor lunchtyd. As jyself by Oppikoppi was, sal jy presies weet waarvan ons praat. Jy sit laer as slangkak voor jou lessenaar ingetrek, hoop dat niemand jou kom pla nie en wil net die fokken week agter die rug kry. Ons almal is bliksemse zombies.
Hierdie post is 250 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,302 post views in totaal sedert 1 November, 2019.