Ou Baksteen het tydens Saterdag se Bok game op Kings Park weer behoorlik sy ligpienk olifant size onderbroek vir die ref bevuil, maar hy was ook voor in die koor toe Richie McCaw met ‘n slinkse move die Bokke op op Ellis Park uitoorlê het. Baksteenman was veral boos toe die Pumas ons die naweek met daai quick-tap try vir ‘n sopdrol gevang het.
Check, die Bokke het ‘n penalty (eerste fout) naby aan hul doellyn afgestaan en toe hul terugstap om ‘n sluk water te vang het Imhoff in die hoekie gaan score. Die Bokke het 37-25 verloor, maar anyway…
Kyk, ek volg nie oor die algemeen opinionated retards nie, maar toe een van my followers retweet hoe ou Baksteen weer oor die ref kots, kon dit net nie resist om die sogenaamde kenner reg te stel nie. Baksteen tune my toe dadelik op dat dit nie ‘n drie was, dit was ‘n kak call deur die ref en “Mickey, as jy dink dit was ‘n drie, rook jy jou sokkies.” My response was dat die bra sy ovaries moet relax en, glo dit of nie, Naas het na die game mooi verduidelik (unlike Baksteen, is Naas is ‘n bra wat al actually rugby gespeel het) dat die ref in daardie geval reg was.
Die Bokke se koppe was op een van Durban se strande. Of hulle wou dalk net bietjie chill voor die World Cup. Wie weet? Check, ons almal kon sien die ref het gesuig, maar die ref het nie eenkeer ‘n invloed op ons swetterjoel aanslane gehad nie. En hy het ook nie die Bokke in die scrums verniel nie.
South Africa’s Jean de Villiers attempts to avoid the tackle by Argentina’s Marcelo Bosch (L) during their Championship rugby union test match in Durban, August 8 2015. REUTERS/Rogan Ward
As jy by Koppi was en dit dalk gemis het – die Bokskrum het Saterdag soos ‘n Marie Biscuit wat deur ‘n buffel vertrap word verkrummel. Dit was nie ‘n mooi gesig nie. Die manne wat al in ‘n skrum betrokke was, of selfs al toks in hul lewens aangehad het, (huh Baksteen?) weet ook dat jou flanke altyd gaan sukkel om by die bal uit te kom as die ander span se stutte die klokke lui.
Maar nee, dit is die ref se skuld ou Baksteen – al het jy intussen jou tweet loop delete. Saterdag moes beide Heinrich Brussow en Marcel Coetzee tydens elke skrum vir so lank as moontlik gebind bly anders sou die Pumas letterlik bo-oor ons geloop het. Jesse Kriel op vleuel was ‘n tietkop move deur Heineken gewees en die Pumas het hom ge-target.
En in ‘n moerse turn of events begin die ringkoppe van Snort24 ewesieklik reken dat Pollard dalk bietjie lig in die broek is om die nommer 10 trui te dra. Dudes, sersiously! Dit is nou bietjie laat om die obvious te wil uitlig.
Wat my pla is dat ons coach foutloos is volgens Baksteen. Granted, ou Baksteen maak uit van die game, maar as dit by ons afrigter kom is dit asof hy nie sy inner-fan so mooi in toom kan hou nie. As jy my vra het ons die game al verloor nog voor ons op die veld gedraf het. Ons was beslis heeltemal te kalm gewees nadat die All Blacks ons op Ellis Park ‘n les geleer het. Ons het baie “positives” uit daardie sege geneem, en dit was nie eens ‘n skande dat die Bokke op tuisbodem verloor het nie. Nou sit Heineken met die gebakte pere en dit sou dalk nie so erg gepong het as manne soos Baksteen dalk bietjie meer objektief was nie. Maar hoe kan ‘n baksteen objektief wees, right?
Bakkies Botha wou al op verskeie geleenthede vir Baksteen bliksem en ek kon dit tot voor Saterdag nie verstaan nie.
Wat ‘n doos om my te gaan staan en tune ek skuil agter my skuilnaam. Gingers have no souls. Feite. But hey, almal wat my regtig ken weet wie Kortbroek is, en fokken sorry dat ek so bietjie verbeelding en entertainment value in ‘n job waar jy soms elke dag dieselfde rympie oor en oor moet uit-tik wou inbring.
En laastens, fok jou Baksteen.
Disclaimer: Kaptein Kortbroek is actually joernalis, Michael Mentz. Hy gooi al vir amper vier jaar stories op Watkykjy want hy like dit en kon dit weens obvious reasons nie onder sy eie naam doen nie want sy base sou dit nie like nie. Hy is tans besig om ‘n bar te bou en het duidelik fokkol tyd vir ja-broers soos Baksteen nie.
Watkykjy staan op 3,073,869 post views in totaal sedert 1 November, 2019.