Na vyf seisoene van The Walking dead is meeste van ons al bietjie gatvol vir Rick Grimes se bakbene en sy 5 o’clock shadow, maar hoofsaaklik vir sy teemerigheid – een week pis hy deur sy bloedbelope ogies, die volgende week wil hy net almal opfok. Sure, hy’s ‘n survivor, maar is dit nie dalk tyd dat die tribe bietjie onder mekaar praat en sy proverbial torch verdoof moet word deur ‘n ontdooide wat hom aan die eiers gryp nie. Verbeel jou dus ‘n parrallele einde van die wêreld, waar dinge soveel anders kon gebeur het…
Hierdie post is 208 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,270 post views in totaal sedert 1 November, 2019.