Pretoria blues broers Bright Lights Big City het onlangs ’n Kaapse draai gemaak en toe sommer almal een aand by my pozzie gecrash. Tussen al die gekuier en kakpraat het ons darem vir ’n rukkie op kamera ook kakgepraat, en dit oor Bright Lights Big City se ontstaan, live shows asook hulle nuwe EP ‘Prelude” wat nou uit is. Kort na dié interview was die manne op stage saam met Aidan Martin by Aces and Spades.
(Foto’s en video deur The Image Engineer)
Hierdie post is 133 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,320 post views in totaal sedert 1 November, 2019.