Vir daardie ekstra spesiale “alleentye” op jou skommelstoel. Met hartlike dank aan Checkers Hyper – circa 2013. Gevind op my FB se “Share your kak memories and annoy friends-opsie” van 7 Julie 2013.
Ruan
Hi Griff
Check hierdie porn chicken.
Lekker man lekker.
Cheers,
Allie
Dit es kak
Jan
Nope, jy kan nie fokken reg spel nie…
Jis!
En dis nogal ‘n hot bokkie van so 30 wat die tjorrie ry!
Jannie
100% organic, buy one get one free in Australia
James
Zef beemer by LifeStyle Centre Centurion
Jan
Wie se P?
Tooblippe
Penal what?
Rupert
Kyk die gevaarlike Nissan! Hom gespot in Edenvale.
Ewald

Hierdie post is 457 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,197,149 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









