Gespot (en gekoop) Langverwacht Kwik Spar
Johann
Lyk my Griff het n sideline business hier in die Vale (Edenvale) en dit is “Hardcore” stuff wat jy hier pawn.
Groete,
Bok
Moenie jou hol by die venster uit steek nie. Gesien in Australie, mate!
Lee
Vodacom sukkel so bietjie by Innibos. Nie net met spelling nie. Ek wil myself bekak as mense “met” uitlaat in sinne.
H
Hierie goose het ‘n pram vir haar hond, I kid you not!
Jack Parow
Hierdie post is 313 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,360 post views in totaal sedert 1 November, 2019.