Jirre, ek fokken love die Kaaskoppe. Ons Nederlandse gebroeders kan darem maar vir jou kakzef wees as jy hulle tyd gee. Vat byvoorbeeld Lil Kleine & Ronnie Flex met hulle Dutch hip-hop. Jy beter die bass op 11 sit wanneer jy na hierdie twee videos luister. Die tweede video het bietjie meer klas maar die eerste kak, tuisgemaakte video kry ‘n goue sterretjie. Die ouens het op die volgende konsep besluit: Kom ons broeknaai alles op ‘n vet beat. Van boomtakke tot swartsakke. Day made!
Hierdie post is 583 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,952 post views in totaal sedert 1 November, 2019.