Sy’t rolle vertolk in Days Of Our Lives, The O.C en dies meer en is tans te siene in die TV reeks, Pretty Little Liars. In 2012 het sy een van die hoofrolle in Harmony Korine se movie, Springbreakers vertolk – ‘n lame ass movie oor vier college chicks wat ‘n restaurant beroof om hulle spring break vakansie te finance. Hulle word ge-arresteer terwyl hulle dronk is en drugs vat en word uitgebail deur drugs en arms dealers. Die res kan jy predictably vir jouself indink.
Face it, dis ‘n verskriklike medicocre Hollywod movie, maar imagine as dit ‘n Suid-Afrikaanse produksie was: Vier meisies van Waterkloof besluit om die Spur te rob sodat hulle Margate toe kan gaan vir hulle matriekvakansie. Daar behoort dialoog van ‘n ou, uninformed tannie ook iewers in te pas: “Sy het haarself met een marie-oe-hana ingespuit en nou’t sy AIDS!”
Soundtrack heel moontlik deur Snotkop.
Aaaanyway… dis nou nie ‘n top tien girl nie, maar dis steeds nie sleg vir die oog nie.
Watkykjy staan op 3,090,357 post views in totaal sedert 1 November, 2019.