Ons tjommie, Willim Welsyn gesels bietjie met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes in sy vierde podcast. Gaan check gerus die hele series uit op williamwelfare.com. Hulle chat oor Slaaptyd in Die Suburbs, Brixton Moord en Roof se nuwe album en Drikus se breinoperasie wat hierdie Woensdag plaasvind. Verder praat die ouens bietjie kak oor The Beatles, Rolling Stones, Oppikoppi en Arcade Fire.
Probably een van die beter (enigste?) Afrikaanse podcasts daarbuite wat local musiek cover. Click play hieronder of klap hierdie link as jy hom sommer straight op jou iPhone wil luister in daai poes traffic op pad meeting toe, werk toe of huistoe. http://tinyurl.com/o3odlho
Watkykjy staan op 3,083,758 post views in totaal sedert 1 November, 2019.