Hierdie een oom van Vereeniging vat sy laitie om klere te koop by Pep in River Sqaure shopping center. Die winkelassistent vra of sy hom met enigie iets kan help.
“Ja”, tune die oom “ek soek ‘n broek vir hierdie laitie met groot fokken kop!”
(Hy blaai die laitie so drie keer heen en weer oor die kop terwyl hy “groot fokken kop” skree)
Nog voor die geskokte assistent iets kan terug sê tune die oom verder:
“En dan soek ek ook ‘n t-shirt vir hierdie laitie met die groot *klap* fokken *klap* kop! *klap*”
Die vrou is heavy fokken onsteld:
“MENEER! Jy kan nie die kind so slaan nie, dis UITERS barbaars! Wat de hel is fout met u??!”
Die oom tune terug:
“Dametjie, kykhie, ek het ‘n baie klein piel. Dit het my jare en jare geneem om ‘n vrou met ‘n klein gwap in Vereenigingg op te spoor en uiteindelik met haar te trou.”
Toe raak sy pregnant en kry hierdie laitie met die GROOT *klap* FOKKEN *klap* KOP!! *klap*
Watkykjy staan op 3,090,360 post views in totaal sedert 1 November, 2019.