Het hierdie verkoopsagent op die snelweg in Pretoria gewaar.
Hoekom geld mors op Viagra as jy “Steek Pille” kan koop? (Sien foto agter op die bakkie)
Chris
Opvoeding is baie, baie belangrik
Werner
Dis nou fokken random – wanneer tjommies uit die bloute uit iets na jou huis toe pos. Sommer net.
Gespot op Karasburg, Namibia
Sheldon
Hierdie tietkoppe kan nie behoorlik spel nie, maar probeer anti-Woolworths campaigns reel. Shame, arme “Ireal”.
Johnny
So dom soos ‘n doos.
Henk
Zozo, is jy ook lus vir een piel de sap?
Paulus
As jy ooit street fighter gespeel het, hierdie is kaksnaaks
Francois
Hierdie post is 940 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,783 post views in totaal sedert 1 November, 2019.