Kyk die kapokkie trokkie. Al die pad van Klerksdorp af.
Jan.
Iemand het guts gehad met daai Poelies-van, wel gedaan
Peter
‘n Gehekelde fokken tyre cover! Hierdie oompie dra seker satyn effies ook!
Eben
More Griff,
Almost invisible downforce in Rustenburg
Cheers
Jacques
Hi Griffin
Ek het hierdie Axolotls (dis n tipe salamander van Mexico) by Monte Casino se voëlpark afgeneem.
Groete
Oupa
Yes. That is a unicorn carefully airbrushed on a fokken Bromponie in Port Elizabeth
Martin
Pray for Drakenstein … tenderly
Henry
Gewaar in Sasolburg. Let op gebrek aan agterruit.
Donald
As dit nie vir die ligte was nie het ek nou amper in my moer in agter die bakkie in gery. Fok.
Splooshy
Shot Griffin. Hierdie ‘overload officers’ gesien in Ermelo. Nie seker of sy ‘enforce’ of ‘serve’ nie.
Hein
Watkykjy staan op 2,140,734 post views in totaal sedert 1 November, 2019.