Wees nou maar net fokken doodeerlik met jouself – jy smaak Katy Perry se tune, Roar eintlik fokken stukkend. Jy sit dit harder in die kar as jy alleen ry en dan druk jy jou hand so voor by jou broek in om jou knaters te adjust. Meer beweging vir die bass. Sy is ook glad nie sleg om na te kyk nie. Haar lyf is al beskryf as die perfekte tipe lyf wat jags skool laities sou teken. Wie wil na uitgehongerde modelle kyk wat slaaiblare vreet en poepe snuif uit wynglase? Gooses met curves dra…
Hierdie post is 847 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,343 post views in totaal sedert 1 November, 2019.