As jy aan Israel dink, dink jy gewoonlik aan die Ou Testament. Of aan couples wat mekaar net deur lakens mag zaber. Of aan missiele wat Gaza tref en Amerika wat Israel se circumsized piel suig.
Daar is darem mooier dinge ook, soos Esti Ginzburg, ‘n warm bokkie wat in Tel Aviv gebore is en haar lyf supermodel hou. Andersins as Bar Refaeli het Esi nie ge-AWOL toe dit by verpligte militêre diens kom nie. Laasgenoemde het die army ‘n pit gedruk deur ‘n familievriend te trou vir ‘n kort rukkie, net sodat sy nie ‘n skêr met skietgoed hoef te word nie. Esti het haar ook sommer in die publiek daaroor uitgekak, want sy smaak die army stukkend.
In die 80s en 90s moes ouens in SA tune dat hulle grondpad ry om diensplig te ontwyk. Imagine sulke gooses was in ons army? Die manne sou heeltyd met die vleisgewere gaan skiet het agter die Bedford trokke…
Watkykjy staan op 2,931,534 post views in totaal sedert 1 November, 2019.