So nou en dan doen ons bietjie ander werkies ook op die side-line. Kokkenodge gou-gou hierdie ad wat ons gemaak het vir ‘n sound company vanaf ‘n fancy gedeelte in Jo’burg. Ons het dit sommer in die Moot in Snor City in ‘n tjommie se huis geskiet. En dan kan julle seker maar verdaag daarna? Dis wel naweek. Al gaan dit poeskoud wees…
Hierdie post is 1,041 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,932,370 post views in totaal sedert 1 November, 2019.