Aah, een van daai classic movie posters wat Hannes en Tiaan gaan ontdooi het. Moenie die fine print lees nie. Jy doen dit in elk geval nie voor jy ‘accept’ click wanneer jy jou iPhone update na die nuutse OS wat alles vir jou opfok nie…
Hierdie post is 132 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,930,895 post views in totaal sedert 1 November, 2019.