Anne V het sover een van die langste runs jaar vir jaar gehad in Sports Illustrated se Swimsuit magazine (2005 – 2014) en het een van haar vorige boyfriends, Adam Levine van Maroon5 by een van hierdie parties ontmoet. Dit het nie moerse lank gehou nie en sy het van ‘rockstar’ na sportheld oorbeweeg en Matt Harvey ‘n pitcher vir die New York Mets gedate vir so jaar lank. Die volgende logiese stap waneer jy beweeg van ‘n rockstar na ‘n sportbillie is dat ‘n supernerd jou raaknaai en pregnant maak – dis wat Adam Cahan vermag het – een of ander senior VP by Yahoo! Die uitroepteken aan die einde van die vorige sin is glad nie om ons blydskap oor te dra of te beklemtoon nie. Dis hoe die fokken nole by Yahoo! hulle company se naam skryf.
Maybe spoor haar kiekies jou aan om bietjie harder te werk aan jou wiskunde en skeinat en fokken op te let in die klas. Dis nou as jy van warm Russiese sproetgesigbokkies in netjies swempakkies hou…
Watkykjy staan op 3,123,951 post views in totaal sedert 1 November, 2019.