Jy sal Britse bokkie, Alice Eve dalk onthou van flieks soos Men In Black 2 of Star Trek Into Darkness. Of selfs uit die TV reeks, Entourage. Verder kan mens nie regtig veel oor haar uitwei nie. Sy is maar ‘n boring Britse meise. Gelukkig is sy kakwarm. O ja, haar regteroog is groen en haar linkeroog is blou. Bietjie minder boring.
Ja, wat. Hangovers is nie lekker nie.
Hierdie post is 630 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,847 post views in totaal sedert 1 November, 2019.