Hierdie is alles fun en games tot die cops jou aftrek in die reen met jou Jagermeister-asem en jy moet blaas en verduidelik…
Moenie bevrees wees nie, vrouens van Pretoria. As jou man met die Toyota bakkie in Pretoria moeg raak vir jou kan jy altyd ‘n blommetjie in die Kaap met ‘n Nissan gaan pluk.
Convenience is altyd ‘n top prioriteit. Veral as jy dood is. ‘n Man wil gemaklik wees, ek sê.
Soms is jy oppad na ‘n meeting toe en kom agter dat jy nogal moerig is. Jou baas is ‘n regte doos om jou in lunch tyd teen die traffic op te stuur om na kak te gaan sit en luister. Trek af en koop vir jou ‘n broodjie, ‘n pakkie skwye en so twee kilogram feelings.
Mabel’s Beauty Salon – waar sy uidruklik prentjies op ‘n sign board sit van al die diere waarop daar ge-eksperimenteer is vir die produkte wat sy gebruik op jou hare. Moontlik jou bal of -koekhare. Probeer gerus die vis skedelroom.
VIR DIE FOKKEN 110ste KEER – EK HET NIE FOKKEN SKAPE NIE, JISSIS!
Daar is ‘n ou Afrikaanse gesegde – “Moenie die baba met die badwater uitgooi nie.” Maak hom eerder met tou vas aan die kruiwa saam met die badwater, jou wasgoed, ‘n vistenk en jou wasgoedmandjie.
Imagine daai gevoel wat jy altyd op skool gekry het wanneer ‘n kind sy trui kou? Of as iemand om die swart bord krap met ‘n passe? Nou imagine die gevoel wat jy kry as jy daai trollerige toonnaels afsaag met pappa se ystersaag…
My bra, daar is altyd iemand wat meer geseënd is as jyself. Byvoorbeeld iemand wat ‘n Audi Q7 ry…
Imagine die size van die ou se ballas wat hierdie peanuts verkoop?
Watkykjy staan op 3,090,360 post views in totaal sedert 1 November, 2019.