Al ooit gewoner hoe dit werk om ‘n platekontrak te kry as jy kak Afrikaanse popmusiek vomeer vir ‘n lewe? Daar is altyd ‘n mark, want kommin mense like om vomasie (ons het daai Afrikaanse woord sopas opgemaak) op te vreet. Of dit nou van die vloer af is of nie. Laat ons toe om dit met ‘n strokiesprent te verduidelik…
Hierdie post is 209 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,196,955 post views in totaal sedert 1 November, 2019.







