Fokken dom bankrower Instagram alles.
Yo, yo, yo! Moederfokker!
Sit dit geld in die sakkie,
ek pratie fokken kakkie,
maak daai tassie vol,
ek wil fokken rol,
check ek neem ‘n fokken video,
dan zaber ek daai presenter van Kideo.
Peace!
Fine, so dit was nie sy presiese woorde gewees nie, maar Dominyk Antonio (wat ‘n moerse kak naam vir ‘n rapper is) het besluit dis ‘n piele idee om ‘n bank te beroof in Virginia Beach en die hele proses te dokumenteer en op social media platform, Instagram te verewig. Hy het ‘n nota aan die tannie by die til oorhandig wat tune: “I need 150,000 bands right now!! Please police take 3 to 4 minutes to get here, I would appreciate if you ring the alarm a minute after I am gone… Make sure the money doesn’t BLOW UP ON MY WAY OUT :)”
True as fuck. Toe gooi hy ‘n kiekie van die nota op Instagram:
Die smiley face emoticon is nogal ‘n nice touch. Die tannie het die zak oorhandig en die stupid naai het ‘n video daarvan geneem. Ons fok nou nie met jou nie. Daar is actually sulke poesdom mense op planeet aarde. Kykhie:
Nooit, ou! Dis fokken blaaint! Hy is binne 20 minute aangekeer en ge-arresteer. Tydens ‘n vlugtige interview vanuit sy sel het die roomyskind laat weet dat hy niemand beroof het nie en dat hy bloot net mooi vir die skille gevra het. Fok, man, het julle nie die smiley face gesien nie? Jissis.
‘n Oorgweig, kaalkop anonieme selmaat met baie tatoos en lipstick het aan Watkykjy laat weet dat Dominyk se eerste aand in die tronk nie baie lekker was nie. Hy hy hom saggies in sy bunk bed huilerig hoor rap:
Hier’s ek in die tjoekie,
I better watch my broekie,
Hierdie bra soek my koekie,
maar ek’s ‘n fokken pan,
jirre, hier hom hy met ‘n plan!
Ons hoop vir sy onthalwe dat hy nie sy eie prokurower gaan wees nie, want fokweet die man is nie lekker in sy kop nie. – Independant
Houtkabouter, jy’s ‘n stoutert!
Tom Washington van iewers in die Moddereiland was oppad na Majorca virre marabsvakansie saam met 22 van sy gabbas (so baie piele op ‘n holiday is net bietjie te fokken veel). Hulle het vir een of ander rede besluit om almal soos vroulike flight attendants aan te trek vir die vlug op die low cost airline, Jet2, basies die Mango van Europa. Op ‘n stadium het Tom opgestaan om sy baadjie reg trek wat te styf gesit het en toe sommer saam met die cabin crew deur die safety maneuvers gegaan het met ‘n sex toy, heel moontlik ‘n dildo met dik are op. Dis toe dat een van sy pelle hom tune oor sy Pinnochio tattoo wat net bokant sy stoot-lisensie uitsteek. Tom het toe besluit om sy tatoo vir die passasiers te wys. Kyk, ek gaan nie vir jou lieg nie – Pinnochio se neus sit toe mooi loodreg op die ou se zaber, presies waar jy hom sou verwag. Dit moet baie moeilik vir sy chick wees om hom met ‘n straight gesig te vra om sy neus uit haar sake te hou. Anyway, die bra is toe van die vliegtuig afgegooi en lewenslank verban van enige van Jet2 se vlugte af. Dit is in elk geval nie so piele lugredery nie. Die ouens klink bietjie fokken styf… – Grimsby Telegraph
Man van die kleed, man van die meth
Hierdie is ‘n goeie lessie vir stoere Afrikaners wat like van suip, rondnaai en kerk toe gaan op alles reg te bid op Sondae. Solank jy net nie tjoekie toe gestuur word soos Kevin Wallin van Connecticut nie. Die 63-jarige toppie is ‘n priester. Maar hy is ook ‘n cross-dresser wat so nou en dan like van grondpad ry. O ja, en amper vergeet ons – hy is ‘n meth dealer ook. Toe finansies bietjie goor begin lyk het in 2008 het die man van die kleed besluit op te hook met meth suppliers in California wat die draks vir hom deur die pos gestuur het sodat hy dit in New York kon versprei. Jirre, dis mos nou ‘n blink plan vir Suid-Afrika, juis omdat ons postal workers so deur die kak is, maar dit sal nie ‘n fok hier werk met al die postal strikes nie. Mense sal drie maande vir hulle tik wag en dan ongeduldig en kwaad raak en sommer ‘n hitman reël om jou dick morsaf te skiet met ‘n flare gun.
In elk geval, dinge het goed begin gaan vir Monsignor Meth. So goed dat hy uiteindelik die geld moes begin launder het. Hy het toe besluit om ‘n winkeltjie oop te maak, Land of Oz & Dorothy’s Place. Ag jirre dit klink al te fokken oulik, as dit nie vir die feit was dat dit ‘n sex shop was nie. Maar hey, die saak was pers en die zak het ingerol tot die meth-dealing, cross-dressing, holpompende priester met die sex shop al hoe minder vir sy goddelike duties begin opdaag het. Kyk, daar is niks verkeed met holnaai as jy Judas Priest is nie, maar as jy ‘n actual priester is, gaan jy wenkbroue lig. Hy het troues en dope gemis wat onraad onder kerkgangers begin wek het en hy is uiteindelik in 2013 gevang. Vroeër hierdie week is Walter White Trash tronk toe gestuur vir 5 jaar. Ons reken hy sal fine wees. Dis asof hy homself ge-groom het vir die tronk. Plus hy het die jirre aan sy kant… – Sun Herald
Groceries shopping hoef nie boring te wees nie.
Holly Fray van Pennsylvania is ‘n besonderse talentvolle persoon, veral as dit by goed soos 5-vinger discount kom en veral in Wallmart. Sy het so bietjie van rak tot rak gebrowse. Hier ‘n avokado gedruk, daar ‘n blikkie gecheck vir ‘n expiry date en toe val daar per ongluk so paar lemone onder by haar rok uit. ‘n Agerdogtige Wallmart werker het haar onmiddelik daaroor ge-kont-fronteer en die obligatory pat-down hier rondom die panty rond het niks opgelewer nie. ‘n Veteran female cop is toe genader en Holly is na ‘n kamertjie geneem vir ‘n meer intieme ondersoekie. Wat die cop gevind het so al met die geboortekanaal op het haar mond amper groter as Holly se gwap laat rek: ‘n Dosyn eiers, ‘n brood, melk, nog so paar lemoene, ‘n porthouse steak, ‘n pack bacon en nog meer. Die “nog meer” kan nogal kommerwekkend wees. Moontlik ‘n lammetjie? ‘n Trollie met ‘n skewe wielietjie? En wat het Wallmart gedoen? Hulle het alles net so terug op die rakke gepak. No fokken jokes. Net so. Terug. Op die rak.
n Mens kan seker sê:
*sit donkerbril op*
“Dis nou vir jou poesbaie groceries daai!”
YEAAAAAAAAAAH!
* Die storie is natuurlik 100% fiktief en is deur local ouens soos TimesLive ge-cover, maar dis steeds poes snaaks. Mens sou dink dat ‘n legit nuusagentskap soos TimesLive ‘m bietjie minder deur die kak sou wees. Swak werk, ouens. Doen julle fokken werk!
Watkykjy staan op 3,056,548 post views in totaal sedert 1 November, 2019.