Weer tyd virre klein Afrika Special uitgawe van Zefspotters. In die meantime, laat jou zef kiekies inrol.
As jy soos Ryk Neethling kan swem nadat jy soos Lyndsay Lohan gedrink het, is die saak pers. Andersins moet jy maar op die wal lê, jouself vol brake fluid smeer en maar so bietjie vitamine D absorbeer.
As jy na hierdie ou se bakkie kyk lyk dit eerder of hy heeltyd dronk is en die potholes aspris raakry.
Bliksem al jou vullis reg voor hierdie paak neer, want verder as hierdie punt gaan hulle vir jou kwalik neem.
Hoe werk hierdie storie? Kom ouens met hazmat suits na jou huis toe en verwyder jou beterhelfte met bear mace? Of is hierdie dalk ‘n divorce lawyer wat rogue gegaan het?
“Frikkie, maak daai sand fokken mooi vas. As ek een korreltjie sien wegwaai kry jy ‘n fokken boereslaappil reg tussen die ogies.”
Hierdie ou maak internasionale skoene reg. Crocs van Australia, Coke bottel plakkies van Uganda, vellies van Ventersdorp. You fokken name it. O ja, en as ‘n bonus score jy so paar liter sifilis ook. Haal uit jou piel dat oom dokter so bietjie kan sprinkel daarso.
Swart jesus het genoeg gehad van die spotters en die soldate en ‘n run gemaak vir die subburbs…
Wanneer jou sangleervelskoen vashaak terwyl jy en jou goose rondrol in oupa Faans se hooi.
Al van Plan B gehoor? Yes, dis Bad Pitt en Jennifer Aniston se film production company. Dinge gaan fokken goed deesdae. Hulle diversify heavy en het ‘n highway shop oopgemaak in Limopo. Hulle verkoop highways aan die ANC.
Hulle moes hierdie jaar die Argus Cucle Tour in Kaapstad se roete verkort, want Mango Airlines het helfte van die deelnemers fietse te fokken laat afgelaai.
Opsie 1: naai die leeu voor sy vir jou naai. Opsie 2: Bid dat jou 150cc apteekbike genoeg petrol inhet om vir 5km deur die bosse te wheelie en bloumoord te skreeu.
Hierdie bra run ‘n hoerhuis ook. Hy roep hom “Please Call me”. Bo die kakhuis tune die sign “dropped call”. Ploempshh!
Daar is ook onlangs ‘n verbod ingestel op die uitroep van “Gooi Mielies!” in die klein dorpie van Deneysville…
Watkykjy staan op 3,101,777 post views in totaal sedert 1 November, 2019.