Ons is so effens laat met die zefspotters vandag. Moes eers so bietjie post-party admin uitsort en sal julle later daarvan vertel. In die meantime, laat daai zef kiekies inrol na griffin@watkykjy.co.za
Die Gespot by n Petrol Stasie in Triomf AKA Sophiatown (kan die bliksems nou besluit wat is die plek se naam want my GPS is even confuckulated). My ex se hart was swart, dis so 50 shades verby n koue hart, die Tief!
Llewellyn
Die bra in Pretoria Noord se kar is vuurwarm
Bennie
Gespot in Rustenburg
Rustenburg se eie Lightning McQueen
Paul
Check out “THE BIG SHOW”.
Spotted in Belville.
Chris
Lekker Prra dag in Pretoria-Wes.
Hendrie
Gevaarlik!
Bendon
Late entry. Hierdie bad boy is te koop vir R36k. Sit net jou sunnies op.
Wyka
Hier is nog ‘n Africa special zefspotting vanuit Marikana.
G&G Varminting
Brakpan never stops to amuse…
Reinhardt
Dink @watkykjy sal die nogal like…
Ben
Watkykjy staan op 3,073,905 post views in totaal sedert 1 November, 2019.