Hom gespot in Pta-Noord
Alf
Hey Griff,
Ek manoewer toe mos deur FB vroeër vanaand opsoek na ‘n ding om te troll, toe ek op hierdie pêrel afkom op Kakaranda se wall. Blykbaar kan jy nou selfs vir ‘n kond (sic) ‘n koek bestel. So straight outta Benoni. Lekker Zefspotter daar, reken ek. Ek reken as die perd ‘n klein kont is, kan hy dalk ‘n koek kry, maar as hy ‘n groot doos is, kry hy fokol!
Ruan
Hi Griffster,
So n paar zeffers uit Caledon se geweste,Jy kan deesdae net na n mall toe gaan om jou voorvel besny te kry!gotta love Suid Afrika..oh en hier is n ou wat laaaank terug waarskynlik n komponis van porn movie musiek was…
Dries
Zef XR3
Groete
Wesley
Pasop vir die krappe in Pelgrims!
Watkykjy staan op 3,089,798 post views in totaal sedert 1 November, 2019.