Jy ken haar as Faith in Buffy The Vampire Slayer en die reeks se spin-off, Angel. Of miskien meer onlangs (ons praat van 5 jaar terug) in Dollhouse – moenie worry nie, SABC2 sal dit oor 7 jaar kry as jy dit nog nie gesien het nie. Sy was ook in ‘n hele string movies.
Tit-bits:
Haar career het soortvan begin toe sy by een van haar ouboet se auditions seergekry het (waddefok het sy daar gesoek?) en heavy dramaties oor haar eina aangegaan het. Amper soos ‘n laitie wat van die monkey bars afpoes en eers huil as hy ‘n druppel bloed sien.
Terug in die 1920’s was haar familie die enigste mense in Amerika met die van Dushku. Sy is dus nie so common soos ‘n Botha of ‘n Van Rensburg nie.
Sy het alliepad refuse om kaal in enige scenes te verksyn maar het op die ou end in 2008 vir die movie, The Alphabet Killer haar 32Bs laat asem skep…
Watkykjy staan op 3,124,256 post views in totaal sedert 1 November, 2019.